LANDBOU KALENDER - BEESTE      

► Spuit: Multimin asook
Vit A & E (4 weke voor kalf)
► Ent: Spons- lam- en
Miltsiekte (Supavax)
Knopvelsiekte
► Lekke - Produksielek

 

► Kalfseisoen begin
► Ent: Spons- &
Lamsiekte (Duovax)
Stywesiekte
►Lekke - Produksielek

 

► Kalfseisoen - in volle
gang.
► Ent: BVD - dooie enstof
(x2 indien vir die 1ste keer)
► Diep vir bosluise - soos
nodig
► Lekke - Produksielek

 

► Kalfseisoen eindig -
aan einde van maand
► Spuit: Multimin asook
Vit A & E (4 weke voor paar-
Optimaliseer vrugbaarheid)
► Doseer: Breëspektrum-
middel nawerking teen
inwendige- en uitwendige
parasiete on konsepsie
te optimaliseer en vir
verhoogde melkproduksie
en gevolglike swaarder
speenkalf
► Lekke: Produksielek /
Fosfaatlek

 

► Begin van paartyd -
sit bulle by aan begin van
die maand.
► Dip vir Bosluise - soos
nodig
► Lekke: Produksielek /
Fosfaatlek

 

► Lekke: Proteïenlek

► Paartyd - in volle gang
► Dip vir Bosluise - soos
nodig
► Lekke - Fosfaatlek
►1ste Kalf koeie -
Produksielek

► Dip vir Bosluise - al kan
jy nie Bosluise met die oog
waarneem nie, Larwes en
nimfe oorwinter onopsig-
telik in lang hare!
► Lekke: Proteïenlek

► Ent kalwers: Spons- en
Lamsiek (Duovax)
► Lekke: Proteïenlek

► Speen kalwers
► Doseer: Breëspektrum
middel met nawerking teen
inwendige en uitwendige
parasiete om beeste
makliker te laat oorwinter
►Spuit: Multimin asook
Vit A & E (Verhoog weer-
stand)

► Dip vir Bosluise - soos
nodig
► Lekke - Fosfaatlek

► Paartyd eindig - Haal
hulle uit aan einde van
maand.
► Doseer kalwers - veral
vir Lintwurm
► Dip vir bosluise - soos
nodig
►Lekke - Fosfaatlek
►Uitbreek van Knopvel en
Stywesiekte moontlik om nou te ent, moontlik te laat

Copyright © 2008 Farmers City. ALL RIGHTS RESERVED
A website created and hosted by Utilisoft