Farmers City is 'n verskaffer van 'n volledige reeks produkte:
Voeding en medikasie vir alle diere, pluimvee, duiwe, voëls en
gras- en voersade asook Quali Prod Masjienerie.
- Die produkte wat aangebied word is van wêreld klas gehalte.
- Gespesialiseerde inligting is beskikbaar op alle produkte.
- Kundige advies kan op die plaas aan jou gelewer word deur gekwalifiseerde weiding en voedingkundiges.
- Hoëstandaard kliënte-diens, sluit in - Tegniesekundigheid en
vlinke- kliënte diens.
|
 |
|
Farmers City is a supplier of a complete range op products:
Feed and medication for all animals, poultry, pigeons, birds grass- and
feeding seeds as well as Quali Prod Machinery.
- The products available are world class quality.
- Specialized information is also available on all products.
- Advise can be given on location by qualified grazing and feeding
nutritionists.
- Client service are of a high standard, including technical
expertise
and
fast and friendly service.
|